Tag: Lukas
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
O God, ek wil so graag U dissipel wees,maar ek bid, want ek het Lukas veertien gelees. Daar staan: Om na U toe te kom vra,dat ek U meer liefhet as my pa en ma.U roeping laat my in nederigheid bewe,want U vra meer as my vrou en eie lewe. U waarsku ek kan nie…
-
O God, raak vanoggend ons harte aanmet wat in Lukas vier en twintig staan: U Seun het self in hierdie deel gesê,dat Hy die lydingsgebeure uit die Ou Testament uitlê.U Gees het die wat geluister het se oë oopgemaaken toe eers sien hulle die opgestane Jesus raak. Open ook so ons oë en die wat…
-
Op die Saterdaghet Satan gewag:Jesus is die graf inhet ek oorwin? Die gesig van die boekrol is met my gedeel:Beide kant vol geskryf en met sewe seëls verseël.Ek het bitterlik gehuil en baie hartseer geraak,want niemand was waardig om die boek oop te maak! (Op 5:1-3) Die ouderling het vir my geskreeu:“Hou op huil! Kyk…
-
Wat jy nog van Paasfees moet verstaan,Jesus het die Sondag uit die graf opgestaan! (Mark 16:9)Hy het die dood oorwinen opgevaar die hemele in. (Rom 8:34) Hoe vertroostend vir ons Sy taak:“Ek het reeds vir julle sonde betaal –Ek gaan om vir julle plek gereed te maak,dan sal ek julle na My toe kom haal.…
-
Toe Johannes Jesus sien, sê hy van Hom:“Dáár is die Lam – Hy het vir sonde gekom!” (Joh 1:29)So maak hy seker dat jy nie mis leesdat sy verhaal opbou na die paasfees: Voor die viering van Paasfees het Jesus reeds verstaanSy tyd het gekom om na Sy Vader toe te gaan. (Joh 13:1)En so…
-
Na nege plae wou die farao nog nie leer,toe sê Moses vir die farao: “So sê die Heer: Teen middernag sal Ek deur Egipte gaan, en elke eersgeborene sal dood neerslaan. (Ex 11:1-5) So sal jy met die kroonprins se lewe betaalen ook die seun van die slavin wat koring maal.Die hele Egipte sal hartverskeurend…
-
