Tag: Levitikus

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 7-9

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 3-6

  • Ontdek Levitikus en Hebreërs, Graad 1-2

  • Oorsig Levitikus en Hebreërs

  • Nege: Die waarheid

    God het die negende gebod gegee:Jy mag nie vals getuienis gee (Ex 20:16). Die slang wou van Eva weet:“Mag julle nie van die vrugte eet?” (Gen 3:1)So het die vader van die leuen (Joh 8:44)hul ontneem van die paradys se seën. Die Satan verklaar die strydteen geloof in die waarheid.Jesus het self verklaar:“Ek is die…

  • Levitikus

    Vrees God, Hy is heilig.Voor Hom is jy onveilig.Jou sonde sal Hy straf-jy sal brand ná jou graf! Is daar ‘n pad na Hom?Kan jy na Hom toe kom?Hy het diere offers gegeeom alle sonde weg te vee. Dis ‘n skaduwee van Hom –Sy kruis was die volle som.Sy offer was so volmaakdat almal vry…

  • Die verbondsverhouding

    As slawe het julle gesmeeken ek het die juk gebreek. Ek is die Here julle God,hou daarom my gebod: (Lev 26:13,46) Wat ek van jou wil sienis dat jy nie afgode dienJy moet die sabbat nie versteuren ook my heiligdom eer. (Lev 26:1-2) As julle My voorskrifte nakom,sal julle, julle oor die gevolge verstom:Ek sal…

  • Leef heilig

    Ek het alles in die heelal gemaaken is verhewe, uniek en volmaak.Ek, die heilige God, het jou bevry:Jy is nou afgesonder vir my. (Lev 19:2) Wat heiligheid van jou vra,is eerbied vir jou ma en pa.Ek is die Here julle God,leef heilig volgens My gebod. (Lev 19:3) As jy my as enigste God sien,mag jy…

  • ‘n Nuwe lewe

    Die water loop in die Dooie see,maar dis water wat nie lewe gee:Vrugtebome groei gulsig,maar gee vir niemand van hul vrug… Here as ek my in hierdie beeld so sien,weet ek dat ek U straf verdien…Wat kan ek tog dan doenom my weer met U te versoen? My seun, die tempel is die begin –daar…

  • Die versoendag

    Dis hoekom ek priesters aangestel het:Ek het jou eersgeborenes in Egipte gered. (Num 3:41)Die Leviete moet in My diens staan,offers bring en die volk My laat verstaan. Niemand mag in die Allerheiligste gaanNet die hoëpriester kan daar staan.Versoeningsdag is net een keer per jaarom daar die volk se sonde te verklaar. (Lev 16:2,34) Sy drag…