Tag: Levitikus
-
Die water loop in die Dooie see,maar dis water wat nie lewe gee:Vrugtebome groei gulsig,maar gee vir niemand van hul vrug… Here as ek my in hierdie beeld so sien,weet ek dat ek U straf verdien…Wat kan ek tog dan doenom my weer met U te versoen? My seun, die tempel is die begin –daar…
-
Dis hoekom ek priesters aangestel het:Ek het jou eersgeborenes in Egipte gered. (Num 3:41)Die Leviete moet in My diens staan,offers bring en die volk My laat verstaan. Niemand mag in die Allerheiligste gaanNet die hoëpriester kan daar staan.Versoeningsdag is net een keer per jaarom daar die volk se sonde te verklaar. (Lev 16:2,34) Sy drag…
-
Sondeloon bring die dood mee, (Rom 5:12)daarom moes offers versoening gee: Kom deur die tent van onmoeting se hekmet ‘n dier sonder liggaamsgebrek.Voor die priesters die dier verbrand,dra jou sonde na hom oor met jou hand. (Lev 17:1-4) Die dier sal vir jou sonde vergoeden reinig jou met sy bloed. (Lev 17:1)As jy dit alles…
-
Die volk het ‘n tabernakel gebou.By voltooing het God daarvan gehou.‘n Wolk het die Allerheiligste omhul,so is dit met Sy teenwoordihgeid gevul. Jare later was die tempel voltooi.Binne was dit rein, heilig en mooi.Weer het die wolk die tempel omhulen met God se teenwoordigheid gevul. Jesus se doop bewys Hy is rein:Gereed vir God’s werk,…
