Tag: Johannes
-
-
-
-
-

A message after our outreach to Zimbabe in April 2020.
-
Op die Saterdaghet Satan gewag:Jesus is die graf inhet ek oorwin? Die gesig van die boekrol is met my gedeel:Beide kant vol geskryf en met sewe seëls verseël.Ek het bitterlik gehuil en baie hartseer geraak,want niemand was waardig om die boek oop te maak! (Op 5:1-3) Die ouderling het vir my geskreeu:“Hou op huil! Kyk…
-
Wat jy nog van Paasfees moet verstaan,Jesus het die Sondag uit die graf opgestaan! (Mark 16:9)Hy het die dood oorwinen opgevaar die hemele in. (Rom 8:34) Hoe vertroostend vir ons Sy taak:“Ek het reeds vir julle sonde betaal –Ek gaan om vir julle plek gereed te maak,dan sal ek julle na My toe kom haal.…
-
Toe Johannes Jesus sien, sê hy van Hom:“Dáár is die Lam – Hy het vir sonde gekom!” (Joh 1:29)So maak hy seker dat jy nie mis leesdat sy verhaal opbou na die paasfees: Voor die viering van Paasfees het Jesus reeds verstaanSy tyd het gekom om na Sy Vader toe te gaan. (Joh 13:1)En so…
-
Na nege plae wou die farao nog nie leer,toe sê Moses vir die farao: “So sê die Heer: Teen middernag sal Ek deur Egipte gaan, en elke eersgeborene sal dood neerslaan. (Ex 11:1-5) So sal jy met die kroonprins se lewe betaalen ook die seun van die slavin wat koring maal.Die hele Egipte sal hartverskeurend…
-
