Tag: Johannes
-
-
-
Johannes vyftien het my eers geskok,want U sny alle lote aan die wingerdstokJa, slegte lote gooi U weg…Die wat vrug dra, snoei U reg. (Joh 15:1-2) Sonder om in U te blysal niemand vrugte van my kry.U is wingerdstok, ek is die loot – sonder U gaan ek versker dood! (Joh 15:4-6) Maar tog wil…
-
Jesus Christus, U wat ons toegang tot die Vader gewe,U is die weg en die waarheid en die lewe!Ek bid vanoggend vir ons wat ander oplei,maar ook vir hulle wat die opleiding kry: Laat U Gees ons in die waarheid lei:Maak ons die toekomstige dinge bekend.Laat ons, ons harte daarop wend,sodat U al die lof…
-
-
-
-
-
-
