Tag: I Konings
-
Luister en lewe, anders bewe…
Jerobeam het besef dat die tempel in Jerusalem staanen dat die volk vir offers daarheen sou gaanSo, om te keer dat hulle van hom afvallig sou raakhet hy vir hulle kalwerbeelde in Bet-El en Dan gemaak. (I Kon 12:25-29) Jerobeam het die volk in sonde in verleien hulle het die beeld na Dan toe begeleien…
-
Die volk skeur, maar God in beheer
Na die magtige Salomo,verloop die geskiedenis so: Salomo se seun, Rehabeam,is by Sigem as koning gekroonNebat se seun, Jerobeam,het as vlugteling in Egipte gewoon. (I Kon 12:1-2, II Kron 10:1-2) Die volk het by Rehabeam kom kla“U vader het ons ‘n swaar juk laat draAs u ons van sommmige laste bevry,sal ons steeds u onderdane…
-
I Kon 12 tot II Kon 14, II Kron 1-25 Oorsig
-
Ontdek I Kon 12 tot II Kon 14, II Kron 1-25 , Graad 7-9
-
Ontdek I Kon 12 tot II Kon 14, II Kron 1-25 , Graad 3-6
-
Ontdek I Kon 12 tot II Kon 14, II Kron 1-25 , Graad 1-2
-
Salomo, die derde koning.
Adonia het Dawid probeer kulom so sy koningstroon te vul.Batseba het Dawid laat verstaanen hy wys toe vir Salomo aan. Salomo het wysheid begeeren hy kry ook rykdom en eer.Die koningin van Skeba kom kykhoe Salomo se wysheid lyk. Salomo het op God vertrouen vir Hom die tempel gebou.Die Allerheiligste het die ark omhul –deur…