Tag: I Konings
-
Tree J van Z: Die eerste konings en die enigste Koning
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 253 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Week 29, oorsig
-
Week 29, dag 5: So is die Heer: Vergifnis as bekeer!
-
Week29, dag 4: Almal moet my eer, want Ek is die enigste Heer!
-
Week 29, dag 3: Vir die wat oorbly, moet God die eer kry!
-
Week 29, dag 2: God is die enigste Heer, val neer en bekeer! (I Kon 18)
-
Week29, dag 1: God red deur gebed (I Kon 17)
-
Verkeerd in die oë van die Heer
Simri het net sewe dae geregeerWant hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HeerOmri beleer toe Simri se stad met die volk aan sy kant.Simri het die paleis op homself afgebrand. (I Kon 16:15-21) Omri het twaalf jaar geregeerEn gedoen wat verkeerd is in die oë van die HeerHy het wel…
-
koning na koning roep na ‘n Koning!
Jerobeam se seun Nadab het twee jaar regeer.Hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die Heer.Baesa het hom vermoor en so koningskap gekryen nie een van Jerobeam se nageslag het lewend gebly. (I Kon 15:25-32) Baesa het vier en twintig jaar regeerHy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die…
-
Vertrou: God is getrou!
Abia het pas koning van Juda gewordtoe is hy in oorlog met Jerobeam gestort.Jerobeam met agt honderd duisend manen Abia met maar die helfte daarvan. (II Kron 13:1-3) God het ewige koningskap aan Dawid toevertrouen ons is aan al sy opdragte getrouJulle is wel baie in getal,met julle kalwerbeelde en al, (II Kron 13:4-9) maar…