Tag: Gebed
-
Ek wil vanoggend vanuit Galasiërs my versugvir U werkers se stryd tussen sonde en vrug. Ek bid dat U ons deur die Gees beheer,sodat ons nie sal swig voor wat ons begeer, want wat die sondige natuur begeeris in stryd met wat die Gees ons leer. (Gal 5:17) Ek bid dan in in besonder in…
-
Wees my genadig, o God, in u troue goedhartigheid,wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid!Was my skoon van my vreeslike skuld,reinig my van my sonde, uit U geduld! (Ps 51:3-4) Ja, my oortredings is diepe kennisen van my sonde bly ek altyd bewus.Teen U alleen het ek gesondig in onvermoë,ek het gedoen wat verkeerd…
-
-
Hoor jy God se woord,maar jy leef in sonde voort,bedrieg jy jouself.As jy jou verdiep in God se weten nie vergeet wat jy gehoor het,bevry jy jouself. (Jak 1:22-25) As jy swaarkry moet jy gebede bring.As jy opgeruimd is, moet jy lofliedere sing. (Jak 5:14)As iemand anders met ‘n siekte ly,bid vir hom en gee…
-
Dankie dat ek tot U mag naderin innige gebed as “onse Vader”.Dis in U wat ek vashou en glo:U, die verhewe God daarbo… (Mat 6:9) Gee dat ons U reg mag ken en dienen die heiligheid van U Naam sal sien.Dis eers as ons U heiligheid verstaan,wat ons nederig op ons knieë kan gaan. (Mat…
-
Moses het goed verstaanwaaruit gebed moet bestaan: Here, U was ‘n toevlug van geslag tot geslag.Ja, U was God nog voor die eerste dag! U laat die mens sterf – hy kan dit nie vermy,maar duisend jaar is vir U in ‘n oogwink verby! (Ps 90:1-5) Ons lewe maar omtrent net sewentig jaar,waarin ons baie…
-
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aardehoe glansryk die hemelruim – U Naam is van onskatbare waarde! (Ps 8:2)U kyk uit die hemel om te sien of daar iemand is wat na U wil vramaar almal het gesondig, en sal die die straf moet dra… (Ps 14:2-4; Rom 3:11,19, Jer…
