Tag: Esra
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Here, laat my, wat ander wil bedien, leef volgens die riglyn in Esra sewe vers tien: Esra het hom gewy aan die wet van die Heer. Hy wou Israel elke voorskrif en bepaling leer. Hy wou dit in praktyk toepas en gebruik. Ag Here, gee dat my lewe ook so sal lyk. Amen
-
Koning Kores van Persië het die uitspraak gegee: Die Here die God van die hemel, aarde en see het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4) In koning…

Saam met die fondamente was daar ‘n gejuig: Dit het van God se getrouheid getuig. Die nie-Israeliete het probeer keeren die bouwerk met omkopery versteur.Die volk het hul eie huise begin bou,in plaas van eerste op God te vertrou. Neem ter harte wat met jul gebeur:Julle het ‘n groot oes verwag,maar kry ‘n misoes elke…
-
Jeremia se profesie is vervul:Die land is in sabbatsrus gehul.Alles kon rus vir sewentig jaar,tot koning Kores se regeringsjaar. Die Here het Kores laat proklameer:God het my oor al die nasies laat regeer.Hy het my beveel om ‘n tempel te bou.Sy volk kan teruggaan en op Hom vertrou.
-
-