God gee opdragte deur heidense konings

Koning Kores van Persiƫ het die uitspraak gegee:
Die Here die God van die hemel, aarde en see
het al die koninkryke van die aarde aan my gegee.
Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.
Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.
Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4)

In koning Darius se proklomasie het gestaan:
Laat die werk aan die tempel ongehinderd voortgaan
Laat hulle die tempel bou waar hy moet staan
Dra vir hulle koring, sout, wyn en olie aan
Doen dit elke dag, sonder om een oor te slaan
Miskien sien hulle God ons genadig aan. (Esra 6:7-10)

In Koning Atastarta se opdrag het gestaan
dat die wetsgeleerde Ester na Jerusalem moet gaan.
Esra het hom toegewy aan die wet van die Heer
en wou dit in praktyk toepas en die volk dit leer.
Esra, jy moet regeerders en regsters gaan aanstel
en die wet van God as maatstaf daar gaan instel.