Tag: Deuteronomium
-
In hierdie nuwe jaar wil ek streefom net soos ‘n koning te leef!O God is dit te veel gevra,is ek nou net voor op die wa? My seun, weet jy wat ek van ‘n koning vra?Kan jy daardie verantwoordelikhede dra?Is jy seker dis wat jy begeer?Kom laat ek jou hieroor leer: Jy mag nie baie…
-
As jy luister na die Here jou Goden jy is gehoorsaam aan Sy gebod,sal daar seënoor jou reën… (Deut 28:1-2, 12) Jy sal kry meer as jou deelwanneer jou diere teel. (Deut 28:4)Geseënd is wat jy aanpakGraanskure sal jy vol kan pak. (Deut 28: 8) Al kom jou vyande in getalhulle sal voor jou val.…
-
Moses:Die Here het jou veertig jaar geleiom jou daarmee nederig te kry. Hy het dit gebruik as toets vir jouom te sien of jy Sy gebooie sou hou. (Deut 8:2). God:Die Gees het Jesus na die woestyn gelei.om moeg en honger die Satan te kry.Ek het dit gebruik as toets vir Homanders kom die hele…
-
Ek wil dat julle onthou:God was altyd getrou,dis óns wat moet berou. (Num 1:19) God het gesê: Trek die land in,Ek het beloof dit is julle sin.Deur My krag sal julle oorwin. (Num 1:21-25) Die verspieders het uitgegaan:“Ons kan hulle nie verslaan –Hulle is soos reuse, moet jy verstaan!” (Num 1:26-28) Onthou, ek het julle…
-
God het alles in ses dae gemaaken op die sewende dag gerus. (Gen 2:2)En toe Adam die eerste keer ontwaak,het sy lewe begin met ‘n rus! Adam het hom nie aan die opdrag gesteuren so is die rus vir ewig versteur… Uit Egipte se slawernyhet God sy volk uitgelei.In die woestyn van sy wonders bewus,…
