Tag: Deuteronomium
-
Tree G van Z: Woestyntog: Woord, wedergeboorte en rus
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 8 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 55 minute en ongeveer 360 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Bundel C: Wetsgedeeltes (Eks 20-45, Num, Deut 5)
-
Bundel B: Woestyntog verhale (Eks, Num, Deut)
-
Fighter verses, week 1, day 1: Deut 7 verse 9
-
Oorsig Numeri en Deuteronomium
-
Ontdek Numeri en Deuteronomium, Graad 1-2
-
Ontdek Numeri en Deuteronomium, Graad 3-6
-
Ontdek Numeri en Deuteronomium, Graad 7-9
-
Ek wil soos ‘n koning leef
In hierdie nuwe jaar wil ek streefom net soos ‘n koning te leef!O God is dit te veel gevra,is ek nou net voor op die wa? My seun, weet jy wat ek van ‘n koning vra?Kan jy daardie verantwoordelikhede dra?Is jy seker dis wat jy begeer?Kom laat ek jou hieroor leer: Jy mag nie baie…
-
Seën en straf
As jy luister na die Here jou Goden jy is gehoorsaam aan Sy gebod,sal daar seënoor jou reën… (Deut 28:1-2, 12) Jy sal kry meer as jou deelwanneer jou diere teel. (Deut 28:4)Geseënd is wat jy aanpakGraanskure sal jy vol kan pak. (Deut 28: 8) Al kom jou vyande in getalhulle sal voor jou val.…