Tag: Daniël
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 57 minute en ongeveer 385 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
-
Nebukadnesar het weer gedroom,die keer van ‘n reuse boom.Die boom het egter in die slag geblyen daarvan het net ‘n stomp agter gebly. (Dan 4:20-23) Die Allerhoogste het oor u besluit:U gaan uit die samelewing uit.U sal soos ‘n dier moet leef,tot God U sonde vergeef. (Dan 4:24-26) Breek met u sonde en ongeregtigheid.Doen reg…
-
Ek sien ‘n man met linneklere aan‘n Vierde visioen, moeilik om te verstaan.Sy liggaam het geskitter soos ‘n edelsteen,soos gepoleerde brons, sy been. (Dan 10:1-8) Toe ek die man hoor praat,val ek in bewustelose staat.‘n Hand het my gerusgestel:“Ek wil jou die toekoms vertel.Dis opgeteken in die boek van Waarheid:Konings en volke se komende stryd.”…
-
Ek het uit Skrifte van Jeremia vasgesteldat die ballingskap sewentig jaar sou tel.Daarom het ek tot God gebiden my kop vastend met as gewit. (Dan 9:1-3) Ontsagwekkende God, U handhaaf u verbond en u trouteenoor dié wat U liefhet en U gebooie hou.Ons het gesondig en ons het oortree – nie volgens U bepallings, maar…
-
Ek het ‘n skaapram sien staan.Hy het almal gestoot en verslaan. (Dan 8:1-4)Toe kom ‘n bokram met ‘n horing wat verstom:Die skaapram was nie opgewasse teen hom. (Dan 8:5-7) Op die hoogtepunt van sy mag,breek die groot horing en so sy krag.Vier horings het toe uitgekomen uit een ‘n nuwe, maar half krom. (Dan 8:8-9)…
-
Winde wat uit al vier rigtings waai,het die see onstuimig laat draai.Vier groot diere uit die see,deel die toekoms mee: (Dan 7:1-3) ‘n Wrede leeu met arendvlerk.‘n Beer met ‘n bek so sterk.‘n Luiperd waar vier koppe uit toring‘n Monster met ystertande en tien horing. (Dan 7:4-8) Op die troon was Hy wat ewig leweSy…
-
Honderd en twintig goewerneurs het regeer,drie ministers was oor hulle in beheer.Die bekwame Daniël het onder hulle getel.Die koning wou hom oor almal aanstel. (Dan 6:1-4) Die ministers en goewerneurs-generaalsoek toe iets waarin Daniël faal.“Ons kon geen onreëlmatigheid sien,kom ons misbruik hoe hy sy God dien.” (Dan 6:5-6) U moet ‘n dekreet uitvaarEn daarin moet…
