Category: Gebed


  • Here, hier uit Twee Petrus een,bid ek vir my, maar ook elkeenin my kerk,en by my werk,Ook vir die wat ek bedienen vir hulle wat U nog nie sien. Laat die môrester in ons harte opgaanhelp ons om die Woord te verstaan,want geen profesie berus op eie uitleg.Ja, op ons eie verstaan ons so sleg.…

    Continue Reading


  • Jesus Christus, U wat ons toegang tot die Vader gewe,U is die weg en die waarheid en die lewe!Ek bid vanoggend vir ons wat ander oplei,maar ook vir hulle wat die opleiding kry: Laat U Gees ons in die waarheid lei:Maak ons die toekomstige dinge bekend.Laat ons, ons harte daarop wend,sodat U al die lof…

    Continue Reading


  • Gebed: Num 23:19

    O God, laat die mense wat ek probeer bedien,lees in Deuteronomium drie en twintig negentien:U is nie ‘n blote mensdat U sou lieg vir eie wens. Laat hulle die woorde in U boekse beloftes van harte soek,Laat hulle weer die waarheid weethulle het U onveranderde plan daar beet! U beloftes, U hou dit in stand,ag,…

    Continue Reading


  • Here, as ek 1 Tessalonisense 5 lees,wil ek altyd in U bly wees.Ek wil bid sonder ophou,ja, Here vir almal wat U Woord oopvou. Ek word nou vir hulle stilsoekend na U, O God se wil. Help hulle om in dankbaarheid te berus.Help hulle om nie die Gees te blus.Laat hulle ondersoekend die goeie kry.Laat…

    Continue Reading


  • In jou ou lewe het mens net sonde gesien (Ef 2:1)daarom het jy God se straf verdien. (Ef 2:3b)Maar jy is deur God se liefde aangeraak (Ef 2:4)en saam met Christus lewend gemaak! (Ef 2:5) Hy het ons ‘n plek in die hemel gegee. (Ef 2:7)Het ons dit self verdien? O nee! (Ef 2:8,9)So, waaraan…

    Continue Reading