Gebed: Num 23:19

O God, laat die mense wat ek probeer bedien,
lees in Deuteronomium drie en twintig negentien:
U is nie ‘n blote mens
dat U sou lieg vir eie wens.

Laat hulle die woorde in U boek
se beloftes van harte soek,
Laat hulle weer die waarheid weet
hulle het U onveranderde plan daar beet!

U beloftes, U hou dit in stand,
ag, Here open hulle verstand.

Amen.


Posted

in

,

by

Tags:

Comments

Leave a Reply