Category: Bybel berymings
-
Jy kyk uit die verkeerde hoekas jy sê: “Ek word deur God versoek.” (Jak 1:13)Maar ‘n mens word verlei en deur sy eie begeertes gelei. Dan raak die begeertes bevrug en sonde is die geboortevrug.Wanneer die sonde dan ryp word, laat dit jou in die dood in stort. (Jak 1:14-15, Ps 7:15) Waak want jy…
-
Wat se raad het jy vir myterwyl ek so swaar moet kry? My broer en suster, wees blyas jy onder beproewings ly. (Jak 1:2) Wat is dit vir raad –Jy seker nie waarvan jy praat! As jy die geloofstoets deurstaan,lei dit tot ‘n ryper geestelike bestaan. (Jak 1:3-4)Glo in God, glo ook in My –so…
-
‘n Goddelike skaakspel is begin… Vasti wou nie die koning bekoor.Die koning word toe baie kwaaden vra sy amptenare se raad.So het sy haar status verlooren Ester word toe die koningin. Paleisbeamptes wou die koning vermoor.Mordegai het by die poort daarvan gehoor.Deur Ester is die koning daarvan vertel.“Skryf dit in die annale” was sy bevel.…
-
Koning Kores van Persië het die uitspraak gegee: Die Here die God van die hemel, aarde en see het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Sy volk mag terugkeer, en vat tempelskatte mee.Mense daar moet gee: silwer, goud en vee.Vat dit alles en gaan bou julle tempel daarmee. (Esra 1:1-4) In koning…
-
Vreeslik, die boodskappe uit elke oord.Verskrikte boodskappers bring die woord:“Die vyand in oormag kom van Noord –vernietig is elke stad en oord!” Laat ons wagte in die verte tuur.O, so naby jou oordeelsuur…Ek skuil agter die beskermingsmuuris dit wel bestand teen die vuur? Ek het gedink mure sal my beskerm.Luister net na die gehuil en…
-
-
-
Die Koning kom – wag vir Hom!Nederig op ‘n donkie sal Hy kom.Pyl en boog sal Hy breek.“Vrede vir julle” sal Hy preek. Die aardse herders het gefaal…Ek stuur My Herder: Gaan betaal!Hul het My genade nie oorweegen dertig silwerstukke afgeweeg!
-
Julle moet julle na My bekeer, dan Sal ek weer na julle terugkeer (Sag 1:3) Die ruiters en perde leer die volk vertrou: God sal Jerusalem en die tempel herbou. (Gesig 1) Die ambagsmanne kom na die horings aan. So word die volk se verdrukkers verslaan.(Gesig 2) Die maatlyn vir die stad se muur: God…
-
Ek bring ‘n gees van berou. Hulle sal dan wel onthou.Oor My dood sal hul treur,en besef ek is die Heer! Gelouter soos goud in vuur,so reining ek jul in dié uur.Ek sal jul gebede verhoor,en julle sal jul vuilheid verloor. Jul kom nou net uit ballingskap terug, maar hoor hierdie harde berig:Die dag van…
