Tag: Rut

  • BUNDEL E: DIE RIGTERS TYDPERK (RIGTERS, RUT)

  • Die Losser

    “Mag ek are optel agter graan snyers aan?”“My dogter, jy mag gerus maar gaan.”Sy kom toe uit by die land wat aan Boas behoort.Hy kom toe juis uit Bethlehem en spreek seënwoord.Boas aan sy werkers: “Mag die Here by julle wees.”Sy werkers: “Mag die Here U seën deur Sy Gees.” (Rut 2:1-4) “Wie is daardie…

  • Van losser tot Verlosser

    Boas wou met die eerste losser vergaderen roep die leiers by die stadspoort nader.“Naomi het Elimelek se grond te koop gegee.”“Ek is bereid om as losser op te tree.” (Rut 4:1-4) “Daarmee saam gaan jy Rut ook krysodat die grond in die familie kan bly.”“Nee, my grond kom dan in gevaar – ek sal die…

  • By jou Verlosser se voete

    “Ek soek vir jou ‘n heenkome waar dit goed sal gaan:Was jou, maak jou mooi, en trek netjies aan.Jy moet by jou losser se voete gaan lêwat jy dan moet doen, sal hy vir jou sê.” (Rut 3:1-5) Het jy al by jou Verlosser se voete gaan lê?Hoor jy wat Hy in Sy Woord vir…

  • Jy moet besin om nuut te begin

    Ek moet besinoor ‘n nuwe begin.In die hongersnood beplan Naomi se man“Van Bethelhem na Moab is my plan.”Was die besluit wys?Bethlehem beteken dan broodhuis…In plaas van ‘n nuwe voorspoedsgerfhet hy daar in die vreemde gesterf. (Rut 1:1-3) Ons moet besinoor ‘n nuwe begin.Haar seuns het met Moabietiese vroue getrouen so nie die wette van Moses…

  • Rut oorsig

    As jy die boek Rut moes opsom,sal jy tot die gevolgtrekking kom: Dood. Dood tref Naomi se hele gesin.Sorg. Rut se sorg vir Naomi begin.Sorg. ‘n Losser, Boas, vir Rut versorg.Lewe. Só Naomi se nageslag geborg. As jy tot toepassing wou kom,sien: Jesus draai die siklus om: Lewe. Uit haar nageslag Jesus gebore.Sorg. Maria sorg…

  • Oorsig Rigters en Rut

  • Ontdek Rigters en Rut, Graad 7-9

  • Ontdek Rigters en Rut, Graad 3-6