Tag: Maleagi

  • ‘n Ewige lewe vir dié wat eer (Mal 2:17, 3:1-5, 13-4:5)

    God: “Moeg, maak julle My.”Volk: “Hoe het ons dit reggekry?”“Julle het gekla:‘God hou van mense wat doen wat Hy verbied.’Julle het gevra:‘Waar is die God wat reg moet laat geskied?’ ” Ek gaan my boodskapper vooruit stuur.Na die tempel kom ek in daardie uur.Dis die Verbondsengel waarna julle vra,maar gaan julle Sy regspraak verdra?Soos iemand…

  • Tiendes tot God se eer (Mal 3:6-12).

    Die Here, die Almagtige praat:Al wat julle elke keer red,is dat Ek nie verander het.Julle het van my afgewyk in daad.Volk: “Waarom moet ons ons bekeer?”God: “Dis al hoe Ek na julle terugkeer!” Volk: “Hoe beroof ons U?”God: “Julle bring nie tiendes nie!”Dis die Almagtige wat praat:“Toets my met julle daad:Ek open hemelvensters van seën,en…

  • Huwelik tot God se eer (Mal 2:11-16)

    Juda se afskuwelike ontrou: Manne trou met goddelose vrou.Volk: “Waarom verwerp U ons offers nou?”God: “Jy is dan aan jou vrou ontrou!” “Wat is die rede vir die huwelik, Heer?”“Ek soek ‘n nageslag wat Mý moet eer.Een in ligaam en een in gees,dít is hoe die huwelik moet wees! Die Almagtige se woorde geld:“Egskeiding is…

  • Erediens tot God se eer (Mal 1:6-2:10)

    God: “Julle gee My nie die eer.”Volk: “Hoe minag ons U Heer?”Die Here die Almatige praat:“Blinde, siek lam by die offerdaad.” Volk: “Sluit die deure van die kerk,dis heeltemal te veel werk!”Die Here die Almatige praat:“Ander nasies eer my met hul daad.” “Priesters moet My naam eer.”Sê die almagtige Heer.“Ek het ‘n verbond met jou…

  • Ek het julle lief!

    God: “Ek het julle lief” Volk: “Hoe het U ons lief?”Die Here die Almatige praat:Esau het ek gehaat,maar Jakob sal ek nie verlaat.

  • Ontdek Maleagi, graad 7-9

  • Ontdek Maleagi, graad 3-6

  • Oorsig Maleagi