Tag: Jesaja


  • Knegliedere

    Hy sal My Dienaar wees,Ek gee Hom my Gees.‘n Geknate riet sal Hy nie breek,Hy maak My wil bekend aan die leek. (Jes 42:1-4) Ja, Hy is My knegdeur Hom vind jy die weg. (1953) Ek het die hemelkoepel gemaak,alles wat lewe was My taak.Ek is aan My verbond getrou,daarom beskerm Ek Jou. (Jes 42:5-6)…

    Continue Reading


  • Die hofsaak

    Jy moenie in swaarkry bang raak,onthou: Ek het jou gemaak!Al ervaar jy nou pyne,onthou: Jy is Myne! (Jes 43:1) As jy deur water moet gaan,is dit Ek wat by jou staan.Is jy in vlamme van vuur,is Ek ook by jou in daardie uur (Jes 43:2) Ek is die Heilige God en Heer,Ek bring vir jou…

    Continue Reading


  • Die uitkoms is hier!Die uitkoms is hier! (Jes 40:1)Woorde van troos,want jy is so broos. (Jes 40:1, 1953) Bring vir Jerusalem die goeie tyding:God bring vir julle bevryding!Julle het geboet vir julle sonde.Julle het betaal met al julle wonde. (Jes 40:2) Roep van die berg: “Julle God is hier!” Die Here God kom, julle moet…

    Continue Reading