Tag: II Petrus
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
O God, ek bid vir hulle wat U dien,dat hulle in twee Petrus een sal sien: U krag het ons alles gegee om te wen.Dié gawes kom deurdat ons U ken.Daardeur kan ons die verderf ontvlugen kry ons die Goddelike natuur terug. (II Pet 1:3,4) Daarom, werp ons alles in die strydom ons geloof te…
-
Here, hier uit Twee Petrus een,bid ek vir my, maar ook elkeenin my kerk,en by my werk,Ook vir die wat ek bedienen vir hulle wat U nog nie sien. Laat die môrester in ons harte opgaanhelp ons om die Woord te verstaan,want geen profesie berus op eie uitleg.Ja, op ons eie verstaan ons so sleg.…
-

Reeks oor 2 PetrusPreek 1: InleidendPreek 2: Wees feesgereed deur die kosbaarheid van jou geloof te onthou!Preek 3: Wees feesgereed deur jou kennis van God te verdiep en te vermeerder.Preek 4: Wees feesgereed. Onthou om te onthou. God het jou reeds ALLES GEGEE om TOEGEWYD aan HOM te LEWE.Preek 5: Onthou God se kosbare en…
-
-
Pasop vir die vals profeet,wat maak asof hulle alles weet.Hulle bring verderflike dwaalleeren so verloën hulle die Heer (II Pet 2:1) Die Here weet om dié wat Hom dienMet hul beporoewings deur te sien,maar die oordeelsdag se kafis die goddeloses se straf. (II Pet 2:9) Hulle verlustig hulle om partytjie te hou.Hulle praat lasterlik en…
-
Sy krag het ons alles gegee om te wen.Dié gawes kom deurdat ons Hom ken.Daardeur kan ons die verderf ontvlugen kry ons die Goddelike natuur terug. (II Pet 1:3,4) Daarom, werp alles in die strydom jou geloof te verryk met deugsaamheid.Ook met kennis en selfbeersing,dan selfbeheersing met volhardingen volharding met godsvrug.daarna bring dit dan liefde…
-
-
-
