Tag: Efesiërs
-
Die lewe het soveel druk en jy vind nie ware geluk.Jy gee nou maar besen vou onder die stres… Die werk word net meer en meerStroomversnellend meegesleurbegin jy dink:Ek verdrink… Jou stryd is nie teen bloed of vlees,maar teen mag, gesag en bose gees.Trek die volle wapenrusting aandis al hoe jy kan bly staan. (Ef…
-
Alle lof aan Hom wat die Vader van my Here Jesus is,wat my seëning, deur die Gees, in Christus is. (Ef 1:3) Nog voor die grondlegging van die wêreld se ontstaanis ek verkies om sonder gebrek in liefde voor God te staan.Ek is voorbeskik as kind van Jesus, Christus my Heer.Die doel: Tot lof van…
-
Uit God se wonderlike liefde en genade, (Ef 1:5)ja, nog voor enige van Sy skeppingsdade, (Ef 1:4) het God bestem dat jy Sy kind kan wees (Ef 1:5)en dat jy sonder jou sonde sal wees. (Ef 1:7) Hy het besluit om jou Sy wil te leer. (Ef 1:9)Ja, Christus is ons hoof, die Heer. (Ef…
-
Deur God se krag is Christus se opstanding bewerk.Aan God’s regterhand is Hy nou hoof van die kerk. (Ef 1:19-22) Die kerk is sy liggaam,Ja, dis ons almal saam. (Ef 1:23) Ons, Christene is die kerk se gebou,maar, Jesus is die hoeskteen, onthou! (Ef 2:20).Ons is opgebou as geestelike huisen God self gaan in dié…
-
U hou alle dinge in stand.Ja, alles is in U hand. (Heb 1:3)Nie eers ‘n haar val van my hoofsonder U wil, het U beloof. (Luk 21:18) U is ten volle in beheer.U is die een wat regeer. (Heb 1:4)Al voel dit soms U moes keer,selfs dan was dit U wil, o Heer. (Gen 50:20)…
