Tag: Efesiërs
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Here, ek bid vir U werkers se toerustingen vir U krag en groot mag van U wapenrusting,want die aanslae van die duiwel kom aan.Here help hulle om daarteen te bly staan. (Ef 6:11) Ons stryd is nie teen die vlees en bloed in ons sig,maar teen elke mag en gesag, bose geeste in die lug.Beklee…
-
Ek wil knielend in gebed voor U kom staanvir die gemeenskap van gelowiges wat deur U bestaan,Ek bid dat U deur U Geesdie innerlike krag in hulle sal wees (Ef 3:14-16) Laat Christus, deur hulle geloofin hulle woon, soos beloof.Gee dat hulle in die liefde gewortel sal wees, die liefde van die Vader, Seun en…
-
O God, van ons Here Jesus Christusdankie vir my vriende se geloof in die Here Jesusen van hulle liefde vir al die gelowigesen daarom is dat wat in my gebed is: Ek bid dat U, aan wie die heerlikheid toekom,deur U Gees hulle die wysheid sal laat bekom,dat hulle U werklik diep sal leer kenen…
-
-
-
-
-
In jou ou lewe het mens net sonde gesien (Ef 2:1)daarom het jy God se straf verdien. (Ef 2:3b)Maar jy is deur God se liefde aangeraak (Ef 2:4)en saam met Christus lewend gemaak! (Ef 2:5) Hy het ons ‘n plek in die hemel gegee. (Ef 2:7)Het ons dit self verdien? O nee! (Ef 2:8,9)So, waaraan…
