Category: Gedigte


  • Handdoekie

    Handdoekie

    ‘n Handdoekie vir jou, sodat jy sal onthou: Jy moet bly vertrou, want God is getrou. Sweet van lewenspad? Maak hom dan nat, sit hom op jou nek – spoedig sal jou treë rek. As die hartseer slaan, droog daarmee ‘n traan. So kry jy weer krag om gou weer te lag. Sit hom langs…

    Continue Reading


  • Kanker

    Here dit maak my so seer om te sien hoe kanker my geliefdes verteer. Ag Here, gee my raad: Ek weet nie hoe om met hulle te praat… Ag Here, die gesinne lyk so broos. Hoe kan mens hulle troos? Here, wat gaan tog hier aan Hoe kan mens dit verstaan? Dit gaan so goed…

    Continue Reading


  • Alzheimers

    Waar bly julle nou weer? Dié vragie maak nie seer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie het die kinders opgepas: Liefde, kos en doeke nooit ‘n las. Tye wat ons goed onthou van hierdie besondere vrou. Waar bly julle nou weer? Sy kan die vragie nie keer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie…

    Continue Reading


  • In vandag se gejaagde lewe, wil my moed my amper begewe: Almal jaag net na groter wins. Koud en hard is nie meer ‘n kuns. Aandele, bonusse en ‘n groter pakket – Net beskore vir die wat reeds baie het… Meer met minder, groter effektiwiteit met afleggings ‘n groot waarskynlikheid Die maalkolk suig ons na…

    Continue Reading


  • Matthew

    Sy lewe op aarde is nou verby – dae gevul met swaakry en ly. Hy het jul soms tog laat lag, maar onvermydelik hierdie dag… Die Here wil jou ‘n boodskap bring: Waar hy nou is, is hy besig om te sing! Vol vreugde kan hy huppel en spring, terwyl hy aan Hom ‘n loflied…

    Continue Reading