Category: 07 Evangelies
-
Die koms van Jesus, die Seun van die mens, is goeie nuus wat weerklink in lofliedere in die begin van die boek. Maria het die grootheid van God besing en hierdie loflied na Hom gebring: Oor die magtige God sal ek juig:Hy het my geringheid gesien.Sy groot dade het ek nie verdien.Van sy grootheid kan…
-
Dit was weer tyd vir ‘n Joodse fees,so Jesus was in Jerusalem gewees.Hy kom toe by ‘n bad, met Betesda as naam –Blindes, kreupeles en lammes lê daar saam. (Joh 5:1-3) ‘n Sekere man was al siek vir agt en dertig jaar.“Wil jy gesond word?” vra hy, toe hy hom gewaar.Meneer, ek het niemand om…
-
As profeet is Jesus in sy eie land nie geëer,maar die mense daar het hom verwelkom,want sy wonders het hom verstom.Hulle moes nog van ware geloof leer… (Joh 4:43-46) In Kapernaum was ‘n regeringsamptenaarwat se seun op sterwe gelê het daarHy het toe na Jesus in Kana gegaan‘n hele ent daarvandaan (Joh 4:46-47) Hy het…
-
Samaritane het as bastervolk bekend gestaandaarom het Jode het gewoonlik om Samaria gegaan,maar Jesus het juis daar by ‘n fontein gaan rus:“Gee My ‘n bietjie water om my dors te blus.” (Joh 4:1-7) “Hoe vra jy, wat ‘n Jood is, vir my,‘n Samaritaanse vrou, om water te kry?” (Joh 4:9) “As jy geweet het wat…
-
“Netso, Nikodemus, moet die Seun van die mensverhoog word, dit is my Vader se wens, sodat elkeen wat My werklik sien en glo,die ewige lewe kan hê, by My daarbo! (Joh 3:14-15) Want God het die wêreld so liefgehê dat Hy My, sy enigste Seun, aan ‘n kruis gaan slaansodat dié wat in My glo,…
-
Van Jesus se tekens het baie tot geloof gekom,maar hierdie woorde het my verstom:“maar Jesus het Hom aan hulle nie toevertrou,want Hy het geweet wat die mense se hart inhou”(Joh 2:23-25) Here God, daar is so baie mense wat sê hulle glo, maar nie werklik glo nie, want hulle is nie wedergebore nie. Hulle is…
-
Jesus het die geldwisselaars se tafels omgekeeren almal uit die tempel gejaag met sweep se seer…“Hierdie is ‘n huis vir my Vader se saak,julle moet dit nie ‘n besigheidsplek maak!” (Joh 2:13-16) Die Jode sê: “Wys U gesag met ‘n teken.”“Breek die tempel af – Ek sal dit in drie dae herstel!”Hulle het nie verstaan…
-
My vreugde is aan die verdwyn,soos ‘n bruilof sonder wyn… “Hulle het nie meer wyn nie,” sê sy ma vir Hom.“Waarom sê u dit vir My? My tyd het nog nie gekom.”Daar het ses groot klipkanne gestaanHulle doel: reiniging moet jy verstaan. (Joh 2:1-4) Water verander toe in die beste wyn.Die seremoniemeester was verstom,maar so…
-
Ek glodis so: Ek was blind en sondig,maar Lig is aan my verkondig.Toe ek Sy heerlikheid sienis ek weer geboreen nie meer verlore:Genade wat ek nie verdien!
-
As jy in die ewigheid terug staar:In die begin was die Woord daaren die Woord was by Goden die Woord was self God. (Joh 1:1-2) Alles het deur Hom tot stand gekom.Ja, niks het ontstaan sonder Hom.In Hom was daar lewe – die Lig aan mense gegewe. (Joh 1:2-3) Die skynende Lig wat duisternis kloof,kon…
