Tag: Jona
-
Erediens 24 Mei (audio)
-
Jona leer van God se genade. (Jona 4)
Jona was ontevrede en kwaad.Dit gaan Israel beslis nie baat. Van U groot genade het ek geweetdat U barmhartig en liefdevol heet.U sien maklik af van die straf.Ek gee nou eerder my lewe af. Jona, hoekom word jy kwaad?Bevraagteken jy My raad? Die son het Jona geskroei.God het ‘n plant laat groei.Oor die skadu was…
-
Jona vertel van God se genade (Jona 3)
Die opdrag weer: “Gaan na die stad.”Hierdie keer vat Jona wel die pad.“Sien van jul verkeerde dade af –oor veertig dae gaan God jul straf!” Die mense het toe in God geglo, en in alle erns begin bid na bo.In berou gevas: nie geëet of drink.Selfs die koning het niks geskink. Toe God sien dat…
-
Jona bid om God se genade (Jona 2)
In my gebed het ek verlore gevoel.Golf na golf het oor my gespoel.Ek het geroep: “Help ek verloor –Wees my genadig.” God verhoor. Die waters het my afgemaai.Seegras het om my kop gedraai.Afgesak tot berge se fondament.Gered van dood se verste ent. Terwyl ek na benede sink.Het ek in nood aan U gedink.Net toe ek…
-
Jona weier God se genade (Jona 1)
Jerobeam twee lê bekommerd en wag,vir die aanval van die Assiriese mag,Van Ninevé is die vyand nou oppad,na Jerusalem, Israel se heilige stad. Jona, jy moet na Ninevé gaan:Hul moet my genade verstaan. Jona vlug en gaan ‘n skip aan boord.‘n Magtige storm bring God’s woord.“My God het hierdie see gemaak,gooi my oorboord om stil…
-
Jona
Van kindsdae sal jy onthouhoe dié geskiedenis ontvou: Jona weier God se genade:“Ek wil nie gaan.”Jona bid om God se genade:“Ek sal gaan.”Jona vertel van God se genade:“Jul gaan vergaan.”Jona leer van God se genade:“Ek verstaan.”
-
Jona en Nahum, oorsig
-
Ontdek Jona en Nahum, Graad 1-2
-
Ontdek Jona en Nahum, Graad 3-6
-
Ontdek Jona en Nahum, Graad 7-9