Tag: II Konings
-
Oorsig Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja
-
Ontdek Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja, Graad 1-2
-
Ontdek Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja, Graad 3-6
-
Jeremia, Sedekia en die val van Jerusalem
Die Here het vir Jeremia gesê:“Maak ‘n juk wat op jou nek moet lê.”Dis wat die volk hieruit moet leer:“Dis jul lot as julle jul nie bekeer!” Die vals profete sê: julle moenie Babel se koning dienDit gaan lei to ballingskap en sterftes – julle sal sien! Genanja het wel hierdie houtjuk gebreekMaar met ysterjuk…
-
Noordelike ryk se einde (II Kon 17).
Samaria is drie jaar lank beleër, maar hul kon die ballingskap nie keer,want hul wou nie by die profete leeren het hulle ander gode bly vereer.“Julle het die stinkende afgode bly dienen so hierdie swaar straf verdien!” (II Kon 17:5,7,12,18)
-
Jerobeam II
Hy het die vyand oorwinen hul grond so herwin.‘n Tyd van weelde en ryk –oral het winterhuise gepryk. Maar jul moet jul bekeer:Gedoen wat verkeerd in die oë van die Heer (II Kon 14:23-29) Ook die konings daarna is dieselfde aangeklaJa, die volk in die Noordwas teen God se Woord. Wat moet jy hieruit leer?Jý…