Tag: Handelinge
-
Handelinge oorsig
-
Na die uithoeke van die aarde
Die Evangelie in Jerusalem (Lees Hand 6:1-7).Toe die weduwees afgeskeep word,het die dissipels besef diakens kort.Hulle kon toe die Woord bly leeren so word die gelowiges net meer. Die eerste martelaar vir die Evangelie (Hand 6:8-15 en Hand 7).Stefanus was vol van die Heilige Gees –God se krag was duidelik in Hom gewees.Hulle het sy…
-
Handelinge: Die Heilige Gees
Voor enige iets nog kon begin leefhet die Gees al oor die waters gesweef (Gen 1:2) Die Heilige Gees en JesusIn die evangelie van Lukas kan jy leesDat Hy in Maria verwek is deur die Gees (Luk 1:35)By Jesus se doop word daar verhaaldat die Gees soos ‘n duif op Hom daal. (Luk 3:21,22).Jesus wat…
-
Handelinge
Die Heilige Gees is op hul uitgestorten drie duisend het gelowig geword. Die evangelie is versprei in wyer wordende kringEers in Jerusalem is die evangelie gebring.Daarna in Judea, toe na Samaria. Later na die uithoeke van die aarde.‘n Boodskap van ontsagbare waarde: ‘n Seun is in ‘n krip gebore –daarom gaan…
-
Die toring
Die mens dink hy is kragtigen bou Babel – hoe pragtig…Maar God is hoog almagtig,met taal word verwarring bekragtig. (Gen 11) O God, ek probeer my eie toring bouin plaas van om op U te vertrou.Laat U Gees ook op my daal,dan verstaan ek U liefdestaal! (Hand 2)