Tag: Filippense

  • Gebed Filippense 1 vers 9 -11

    O Vader, ek bid vanoggend Filippense een vers nege tot elfvir my, maar ook al die ander wat graag in U Woord delf. Ek bid dat ons liefde sal bloeial hoe meer sal toeneem en groei.Dat ons so begrip en ‘n fyn aanvoeling sal kry,sodat ons dit wat saak maak kan onderskei. Sodat wanneer U…

  • Vrede in twintig-twintig

    Ek kan self, en gaan alles beheer –Die jaar twintig-twintig wil jou omkeer. Die woeste jaar is amper verby:Baie het die virus gekry.Werkloosheid het toegneem.Afsondering het baie vervreem.Ander is wreed vermoor.Party in brande alles verloor. Paulus het self deur ‘n moeilke jaar gegaan,en daarom moedig hy jou uit die tronk aan: Wees altyd bly,ja, bly…

  • Blydskap en vrede wat alle verstand te bowe gaan (Fil 4)

    Wees altyd bly,ja, bly in die Heer.Die Here is naby.Bid wat jy begeer. Wees nie besorg,smeek by jou Borg. (Fil 4:4-6) Die vrede van God wat verstand te bowe gaan,sal oor jou hart en gedagtes wag bly staan. (Fil 4:7) Alles wat waar is,alles wat edel is,alles wat mooi is,alles wat prysbaar is,dit is wat…

  • Die lewens wedloop (Fil 3)

    Ek beskou my bates as waardeloos op aarde.Om Christus te ken oortref alles in waarde.Ek los alles om Christus as bate te kry:Deur in Hom te glo, spreek Hy my vry! (Fil 3:7-9). My wens is om Christus te ken as kind,die krag van sy opstanding te ondervind.Ek stel my gewillig aan Sy lyding blooten…

  • Leef soos ligdraers (Fil 2)

    Julle het die troos in Christus ondervind,die aansporing van liefde as Sy kinden die gemeenskap deur die Gees.Daarom moet julle nou eensgesind wees. (Fil 2:1-2). Julle moet Christus se gesindheid vertoon:Hy kon goddelik in die hemel bly woon.Hy het as slaaf aan die mens gelyk geword,en deur die kruis verneder tot in die dood! (Fil…

  • Lyding deur die gelowige se bril (Fil 1)

    Ja, hier in die tronk kry ek swaar,maar ek kon die evangelie verklaar.Die keiserlike wag is nou ook by die kerken my broers is in hul vertroue gesterk! (Fil 1:12-14). Ek kan wel hier die doodstraf kry,maar ten spyte daarvan is ek bly:Want Christus is my lewenskunsen om te sterwe is vir my wins. (Fil…

  • Filippense oorsig

    Al wonder ek of lyding baat, (Fil 1)en gee my lig amper mee. (Fil 2)Al is die lewenswedloop swaar (Fil 3)en is my blydskap nie altyd daar, (Fil 4)Tog weet ek, ek is tot alles in staatdeur Hom wat my die krag gee. (Fil 4:13).

  • Ontdek Filippense en Filemon