Category: Gedigte

  • Krag vir vandag

    Abba, ja my hemelse God en Vader,dankie dat ek vanaand weer tot U kan nader.U weet elke greintjie van my lyf is moegen hoe het ek die afgelope week geswoeg. Kan ek een aand deurslaap, wil ek vra,maar ek sit eers weer vandag se hartseerhier by U deurboorde voete neer,want hierdie las kan ek nie…

  • Jy moet gaan

    Die Jona-vis-droom het my uitgespoegmy wekker sê: Jou min slaap was genoegdrenkeling is die sand se geestelike moegweer vannag met Jona se seegras geswoeg… Here, moet ek regtig weer terugna die intensief se Ninevé gesig?Ek was dan gister heeldag daarsiekes stroom in – dit kom nie klaar… Links of regs kon ek nie kykwant links…

  • Sewe tot sewe (sonder video)

    Sewe tot sewe,ek veg vir sy lewe. Die ou oom se paniekbevange oëwat bokant die masker uitstaaren met sy gehoor apparaat onklaar,maak my so diep bewoë… Dokters en ander kan kom en gaan,maar by sy bed moet ek bly staanen dit terwyl ek die tekens verstaan,waar die virus met hom heengaan… Natgesweet onder lae van…

  • Vier uur

    Vier uur op die eerste dagkom die sms waarvoor ek wag,ja, sluip Covid in soos ‘n dief:Jy is positief… Vier uur wasem teen die kar se ruit:ongevalle te vol, ek kan eers in as iemand uit.Ek kyk hoe die ligte van die ambulanspatroontjies op die lykwa dans… Die intensief se vier uur kooris nie bedoel…

  • ‘n Seer, maar seker siklus

    Chemo deur ‘n lyn oase soek in somerwoestyn… Sandstorm van kanker – God die enigste anker.   Verbleek van naar, maar Gees is daar. Vir elke vallende haar troos ‘n herfsblaar.   Winter kille broos, maar nie moedeloos, want reg deur pyn die siklus soewerein.   In soeke na rede bring Jesus lentevrede: Bloeiselvreugde oorspoel…

  • Jesaja dag 12 gedig en skets

    Jesaja dag 12 gedig en skets

  • Jesaja dag 11 gedig en skets

  • Jesaja dag 10 gedig en skets

    Jesaja dag 10 gedig en skets

  • Jesaja dag 9: Gedig en skets

    Jesaja dag 9: Gedig en skets

  • Oorsig gedig

    Ek het twee verse uit elke Bybelboek gekies en dit berym om so ‘n geheelbeeld te gee van die Bybel.  Daar is so baie temas in die Bybel dat dit moontlik sou wees om dieselfde ding te doen met baie verskillende uitkomste. Ek glo die Gees het my wel gelei dat ek nie ‘n vooraf…