Tag: Jeremia
-
-
-
-
Die Here het vir Jeremia gesê:“Maak ‘n juk wat op jou nek moet lê.”Dis wat die volk hieruit moet leer:“Dis jul lot as julle jul nie bekeer!” Die vals profete sê: julle moenie Babel se koning dienDit gaan lei to ballingskap en sterftes – julle sal sien! Genanja het wel hierdie houtjuk gebreekMaar met ysterjuk…
-
Jongman, grysaard, selfs invalide nie ontsien,ja, tot in die heiligdom het hul die dood gesien.Die heilige voorwerpe is saam na die vreemde land.Die tempel van die Here is heeltemal afgebrand. Vreeslik baie is wreed vermoor:Net vierduisendseshonderd vir ballingskap oor (Jer 52:30). Jeremia se profesië het verklaar:In ballingskap vir sewentig jaar. II Kon 25; II Kron…
