Tag: I Johannes
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
Uit liefde word jy deel van Sy gesin.In dié huisgesin is sonde nie meer in,ja, hier maak liefde nou meer sin!Weet verseker jy bly ewig daarin. Uit liefde word jy deel van Sy gesin. Ons het die liefde van die Vader ondervind:Deur Sy liefde noem Hy ons Sy kind!Wanneer ons broer, Jesus, weer kom,word ons…
-
-
-
-
