Tag: Galasiërs


  • Ek wil vanoggend vanuit Galasiërs my versugvir U werkers se stryd tussen sonde en vrug. Ek bid dat U ons deur die Gees beheer,sodat ons nie sal swig voor wat ons begeer, want wat die sondige natuur begeeris in stryd met wat die Gees ons leer. (Gal 5:17) Ek bid dan in in besonder in…

    Continue Reading


  • Paulus se eerste argument (Gal 1,2).Hierdie evangelie is regtig waar,want God het dit aan my verklaar. (Gal 1:11,12)Ek het die apostels ontmoet na veertien jaaren toe gesien dat ons die evangelie dieselfde verklaar! (Gal 2:1,2) Jy word nie van sonde vrygespreek deur die wet te onderhoumaar alleen deur in Jesus Christus te glo en vertrou.…

    Continue Reading