Tree G van Z: Woestyntog: Woord, wedergeboorte en rus

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 8 van 26 treĆ« deur die Bybel gegee het. Die video is 55 minute en ongeveer 360 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar jy die resolusie minder of meer kan maak sodat jy die data gebruik kan afspeel teenoor die kwaliteit wat jy wil sien op die skerm.