Gebed II Kor 10:3-5

O God, bewapen my met twee Korinthe drie vers vyf
en bind dit as wapen om my menslike lyf:

Ek leef hier in ‘n swak menslike liggaam,
maar ek dra nie menslike wapens saam.
Ek dra die kragtige wapens van U, o God
waarmee vestings vernietig kan word.

Met U Woord kan ek redenasies vernietig
en aanvalle teen die kennis van U, o God gerig.
Neem gevange alle gedagtes wat verkeerd is
en maak dit gehoorsaam aan Jesus Christus.

Amen

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading