Category: Sendelinge
-

-
-
O God, U het ons hier vergader,om in gebed tot U te nader.Ons wil dissipelmakers bedien,laat ons die werk van U, O Gees sien. O Wingerdstok, ons wil in U blyLaat U woorde ons hart bevry.U het beloof ons kan vra net wat ons wil hê, en U sal ons dit nie ontsê:Maak ons, U…
-

Reeks oor 2 PetrusPreek 1: InleidendPreek 2: Wees feesgereed deur die kosbaarheid van jou geloof te onthou!Preek 3: Wees feesgereed deur jou kennis van God te verdiep en te vermeerder.Preek 4: Wees feesgereed. Onthou om te onthou. God het jou reeds ALLES GEGEE om TOEGEWYD aan HOM te LEWE.Preek 5: Onthou God se kosbare en…
-

-

-

-
-
-
O Almagtige God en hemelse Vader,dankie dat ons tot U kon naderen saam in gebed kon vergader. Dankie vir die afgelope week se taakom in Potchefstroom dissipels te maak.Vul die kursusgangers met U Geessodat hulle diensbaar vir U kan wees. Wees met Johannes wat nou Zambië toe gaan.Bewaar ook in dié tyd die kinders en…
