Category: Kursusse
-
-
-
-
-
-
Hier is ‘n oorsig oor Habakuk (vir minder data gebruik, kan jy net na die klank luister met die koppeling onder die video) Die boodskap oor Habakuk, sonder video:
-
Al wonder ek of lyding baat, (Fil 1)en gee my lig amper mee. (Fil 2)Al is die lewenswedloop swaar (Fil 3)en is my blydskap nie altyd daar, (Fil 4)Tog weet ek, ek is tot alles in staatdeur Hom wat my die krag gee. (Fil 4:13).
-
Die uitnemendheid van Christus (Kol 1)Deur die Seun sien ons God se beeld raak,God het deur Hom alles gemaak.Voor alles was Hy daar,en Hy hou alles bymekaar. (Kol 1:15-16) Hy is hoof van die liggaam, Sy kerk.Hy hou dit in stand deur Sy werk.Hy het eerste uit die dood opgestaanen so die weg na die…
-
-
