Author: totueer
-
-
-
Here, saam met almal wat U dien,bid ons vandag uit Psalm negentien: O God, die hemel getuig van U magdie uitspansel van U hande se krag.Soos een dag die berig vir die volgende gee,so deel die een nag die volgende mee. Sonder spraak en sonder woordeonhoorbaar is hulle akkoorde,tog gaan van daar ‘n boodskap uiten…
-
Ek wil knielend in gebed voor U kom staanvir die gemeenskap van gelowiges wat deur U bestaan,Ek bid dat U deur U Geesdie innerlike krag in hulle sal wees (Ef 3:14-16) Laat Christus, deur hulle geloofin hulle woon, soos beloof.Gee dat hulle in die liefde gewortel sal wees, die liefde van die Vader, Seun en…
-
O God, van ons Here Jesus Christusdankie vir my vriende se geloof in die Here Jesusen van hulle liefde vir al die gelowigesen daarom is dat wat in my gebed is: Ek bid dat U, aan wie die heerlikheid toekom,deur U Gees hulle die wysheid sal laat bekom,dat hulle U werklik diep sal leer kenen…
-
-
If you want to learn more about John 8, follow the link to the video: Bundle R, John 8
-
Ek wil U o God, die Vader loofwant ek het gehoor van my vriende se geloof. (Kol 1:3-4)Daarom sal my gebede na U onophoudend weesdat U hulle al die wysheid en insig sal gee, deur U Gees. (Kol 1:9) Here help hulle dat hulle na U wil sal streween so sal doen wat U verlang…
-
-
