Tag: Romeine
-
Terugvoer: Zimbabwe uitreik Julie 2022
Hier is ‘n 7 minue video van ons onlangse uitreik na Zimbabwe:
-
Rom 12:1-2
O God, ek dank U uit Romeine twaalf vers en een twee,want U barmhartigheid bring vir my dankbaarheid mee.U roep my om my liggaam as lewende offer te gee:Heilig en aanneemlik vir U, o God, in elke lewenstree. Help my om nie gelykvormig aan die wêreld te wees,maar verander en vernuwe my denke deur U…