Tag: Nahum
-
Soos in ‘n oond sal hul brand op dié dag!Maar die wat in eerbied op My bly wag,kry genesing uit die son wat redding straalen sal vrylik bokspring in die kalwerkraal!
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Net soos Jona, moes Nahum gaanna Ninevé, wat sy volk verslaan. Ellende wag vir jou, bloedbevlekte stad; jy is vol bedrog, gevul met buit gevat. Swepe klap, wiele dreun, perde jaag, strydwaens wat vrouens en kinders knaag.Ruiters galop, swaarde blink, spiese blits. My hulpelose volk vernietig in ‘n kits. (Nah 3:1-3)
-
-
-
