Tag: Kronieke
-
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 57 minute en ongeveer 385 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 57 minute en ongeveer 404 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Jongman, grysaard, selfs invalide nie ontsien,ja, tot in die heiligdom het hul die dood gesien.Die heilige voorwerpe is saam na die vreemde land.Die tempel van die Here is heeltemal afgebrand. Vreeslik baie is wreed vermoor:Net vierduisendseshonderd vir ballingskap oor (Jer 52:30). Jeremia se profesië het verklaar:In ballingskap vir sewentig jaar. II Kon 25; II Kron…
-
-
-
-
-
-
