Tag: Joël
-
Soos in ‘n oond sal hul brand op dié dag!Maar die wat in eerbied op My bly wag,kry genesing uit die son wat redding straalen sal vrylik bokspring in die kalwerkraal!
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
-
Gekou knaag.Sprinkaan plaag. Weiding weg.Koringoes sleg. Vervuil.Volk huil. Wilde perd.Niks werd. Wrede leër.Dag van Heer. Vas, huil en treur.Kom terug: bekeer.Hy is ‘n genadige Heeren vergewe altyd weer! Jul leer:Ek Heer! As julle die tekens leeslaat kom ek my Gees.Jongmense sal as profete optree.Vir oumense sal ek drome gee. Na gebedsal Ek red. Bloed vuur,dis…
-
