Tag: II Samuel
-
Tree J van Z: Die eerste konings en die enigste Koning
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 253 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Dawid, die tweede koning.
Die boek II Samuel wil ons vertelDawid gehoorsaam aan God’s bevel.Politieke sukses het hy gekry.Jerusalem as hoofstad verkry. Die voorspoed het begin draaitoe Dawid Batseba sien baai.As man het hy sy beheer verlooren ook Uria, haar man, vermoor. Die profeet Natan sê: “Dit is jy!”En Dawid het sy sonde bely.God het hom wel vergeef,maar hy…
-
Die oorgangs tydperk
Eli, die priester, het swak regeer.Samuel weer tot God se eer.Die volk het ‘n koning verlang.Rigters na konings, die oorgang.Saul gesalf, maar later gefaal.Dawid, ‘n suksesvolle verhaal. As ons hieruit die les wil leer:Laat God jou lewe regeer.Ja, Hy is en bly in beheer.maar kom ons kyk dieper deur: Eli, die priester, het swak regeer.Die…
-
Ontdek I en II Samuel en I Kronieke, Graad 7-9
-
Ontdek I en II Samuel en I Kronieke, Graad 3-6
-
Ontdek I en II Samuel en I Kronieke, Graad 1-2
-
I en II Samuel en I Kronieke oorsig