Tag: II Kronieke
-
Week 28, day 3: Trust: God is faithful!
-
Week 29, dag 3: Vir die wat oorbly, moet God die eer kry!
-
Week 29, dag 2: God is die enigste Heer, val neer en bekeer! (I Kon 18)
-
Week29, dag 1: God red deur gebed (I Kon 17)
-
Oorsig Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja
-
Ontdek Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja, Graad 1-2
-
Ontdek Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja, Graad 3-6
-
Ontdek Die val van Jerusalem, Klaagliedere en Obadja, Graad 7-9
-
Jeremia, Sedekia en die val van Jerusalem
Die Here het vir Jeremia gesê:“Maak ‘n juk wat op jou nek moet lê.”Dis wat die volk hieruit moet leer:“Dis jul lot as julle jul nie bekeer!” Die vals profete sê: julle moenie Babel se koning dienDit gaan lei to ballingskap en sterftes – julle sal sien! Genanja het wel hierdie houtjuk gebreekMaar met ysterjuk…
-
Verkeerd in die oë van die Heer
Simri het net sewe dae geregeerWant hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HeerOmri beleer toe Simri se stad met die volk aan sy kant.Simri het die paleis op homself afgebrand. (I Kon 16:15-21) Omri het twaalf jaar geregeerEn gedoen wat verkeerd is in die oë van die HeerHy het wel…