Tag: I Samuel
-
-
Die PDF is gratis, solank as wat jy dit weer gratis versprei. Ons skenk Bybels met ons uitreike, So as jy een Bybel skenk vir elke bundel wat jy aflaai, sal dit baie help! Ons kan Suid Afrika tale Bybels vir R100 gekoop kry. Bybels vir Afrika beloop in die orde van R250. Ons verkies…
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 10 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 253 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
-
Eli, die priester, het swak regeer.Samuel weer tot God se eer.Die volk het ‘n koning verlang.Rigters na konings, die oorgang.Saul gesalf, maar later gefaal.Dawid, ‘n suksesvolle verhaal. As ons hieruit die les wil leer:Laat God jou lewe regeer.Ja, Hy is en bly in beheer.maar kom ons kyk dieper deur: Eli, die priester, het swak regeer.Die…
-
-
-
-
