Tag: verbond
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 3 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 60 minute en ongeveer 408 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar…
