Tag: TOPIA
-
Johannes Aucamp het sy ervaring van die afgelope 15 jaar in Afrika met ons kom deel. Ons het op die ingewing van die oomblik dit opgeneem, so verskoon die kwaliteit van die videos en klank, maar die inhoud is wonderlik! Lesing 1 Lesing 2 Lesing 3 Lesing 4 Lesing 5 Laai die handleiding wat gebruik…
-
Hierdie is die vyfde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die vierde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die derde lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die tweede lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-
Hierdie is die eerste lesing deur Johannes Aucamp van Topia by die opleiding in Rooihuiskraal in Februarie 2025.
-

Hier is ‘n PDF terugvoer oor ons besoek aan BBM in September 2021.
-

Video 1: Die lewende water vloei uit die gemeente Video 2: Die doel van die lewende water is God se eer Video 3: Die Evangelie – die inhoud van die uitvloeiende boodskap Video 4: Ek kan nie: Mense sal nie na my luister nie… Video 5: Ek kan nie: Ek het nie genoeg kennis nie……
