Tag: Numeri
-
-
Die leiers van Moab het Bileam gaan soek.Hy moes die Israeliete vir hulle kom vervloek. (Num 22:6-7)God: Staan hulle versoek teen,want daardie volk is geseën. (Num 22:12) Balak stuur hulle weer na waar Bileam woon.Jy moet kom – ek sal jou goed beloon!Gaan saam soos hulle wil hê,maar jy mag net doen wat Ek sê.…
-
Ons is sat vir die slegte kos wat U ons gee…Hy stuur toe giftige slange en straf hul daarmee. (Num 21:5-6) Ons bely ons het sonde teen God gedoen,bid tot God om ons met Hom te versoen. (Num 21:7) Kyk na die koperslang op die paal:Redding word deur geloof bepaal. (Num 21:8-9; Joh 3:14-15) God…
-
Here, ek smag om in te gaan,maar ek moet op die drumpel staan. (Ps 84:11)Hoe lief het ek U woning Heer,met alles wat ek het, wil ek U eer! (Ps 84:2-3) Selfs die mossies het ‘n nes by U altaar.Tot die swaeltjie bring haar kindom rus en vrede in U huis te vind.Ai, hoe wens…
-
My verbonsluiting met julle is nou verby,begin die trek om die beloofde land te kry. Die Here sal julle seënen aan julle beskerming verleen.Hy sal tot julle redding verskynen julle genadig wees in pyn.Die Here sal julle gebede verhooren julle sal nie Sy vrede verloor. (Num 6:24-27). Die wolk kolom het op die tabernakel gerus,snags…
