Tag: I Tessalonisense
-
Die wil van God is dat jy heilig moet wees ( I Tes 4:3)anders verwerp jy God en die Heilige Gees. (I Tes 4:8)Ja, jy moet rustig lewe,met jou eie sake jou strewe. ( I Tes 4:11) Ek wil julle leer wat met ontslapenes gebeur,sodat julle nie sonder hoop sal treur. (I Tes 4:13)Jesus se…
-
Here, as ek 1 Tessalonisense 5 lees,wil ek altyd in U bly wees.Ek wil bid sonder ophou,ja, Here vir almal wat U Woord oopvou. Ek word nou vir hulle stilsoekend na U, O God se wil. Help hulle om in dankbaarheid te berus.Help hulle om nie die Gees te blus.Laat hulle ondersoekend die goeie kry.Laat…
