Category: Kursusse
-
Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons die eerste van ses en twintig treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 315Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video…
-
Kom loop 26 groot treë deur die Bybel saam met my.Hier is die Zoom skakel: Bybelskool 2022 19h00 Woensdae in skoolkwartalehttps://us02web.zoom.us/j/85423985369?pwd=dm56bXhrZlpsNE1QcFQ3U2trdS85dz09&from=addon Kyk gerus ook die bekendstellings video:
-
-
-
-
-
-
-
-
