Site icon Tot U eer

Jeremia, Sedekia en die val van Jerusalem

Die Here het vir Jeremia gesê:
“Maak ‘n juk wat op jou nek moet lê.”
Dis wat die volk hieruit moet leer:
“Dis jul lot as julle jul nie bekeer!”

Die vals profete sê: julle moenie Babel se koning dien
Dit gaan lei to ballingskap en sterftes – julle sal sien!

Genanja het wel hierdie houtjuk gebreek
Maar met ysterjuk sal ek julle sonde wreek!

Jeremia het sy dood geprofeteer
en dit het presies net so gebeur!
maar die volk wou steeds nie leer…

Sedekia se dade was sleg – hy wou nie leer,
wat reg is in die oë van die Heer.
Jeremia se woorde kon hom nie bekeer.

Sedekia se seuns is voor sy oë geslag.
Sy oë is uitgesteek terwyl hulle lag.

Jeremia se profesie is presies so vervul:
Die swaar jukke het hul van pyn laat brul…

(Jer 27-51, II Kon 25, II Kron 36)

Exit mobile version